Skip to content
Give readers a window on the world. Click to donate.
from the November 2021 issue

Beklemtoon

Ek beklemtoon die Siel In Elke Persoon
Ek beklemtoon die Siel In Elke Persoon
Is silwer skoon met die stem toon.
Wie suffer nog altyd

Hector Pieterson
Dai was seventy six try it nou pah os skiet ñ ding
Hai’s een vi jo en jo bra
Nog een vi jou stief pa
Wat heeltyd jou sista pla
Wiet j wie pasellie?
Die land hettie gellie (geld nie)
MC’s kani spellie
President kani tellie
Is die S.I.E.P stiek altyd met salute yt
Mic check 0ne, two trek n has yt n hoed yt
Die gift of life in flesh is net n rental
Ek fokkie nog met tattoos nie die body is die temple
Herchelle Gibbs on point as os dit doen
Die beats in nice die herb is tite en lig groen
Wolf in skaap kleure daar yt om my te vang
Lui my klokkie sit jou pote opi venster bank
ñ Man kannie trust nie san
Siep is ini huis
Jys wys vani God kom kniel by die kruis

Ek beklemtoon die Siel In Elke Persoon
Ek beklemtoon die Siel In Elke Persoon
Is silwer skoon met die stem toon
Wie suffer nog altyd

Molo Kunjani
Die Taal moet os leer pah
Musi Maimane
Skoppens Boer vani D.A
Ja, os wag vir verandering
Voice Note Bobo Simon ya’ll Ek need my behandeling
Underground Bank account in minus
Dis heerlike lente nies rooi check die sinus
Die is viry pyn, viri pyn arthritis
Kaal voet opi bree weg
Spuit satan spuit
Agga wyk satan wyk
Mortine Target Doom hou die duiwels en die vliee weg
Elke dag wonne ek wats my siel werd
Pries is by die voordeur ek raak weg, Wayde van Niekerk
My bra se broetjie ini drom soek vi scrap en ñ maaltyd
Nou vra jouself die vraag af wie suffer nog altyd

Ek beklemtoon die Siel In Elke Persoon
Ek beklemtoon die Siel In Elke Persoon
Is silwer skoon met die stem toon
Wie suffer nog altyd

Die flow is simple ma die skill is nog skangaga
Kaas, Hess, Olie, Dab best of Ekapa
Julle’s kind of KAKA N KAKA
Stof en long, MC’s moet Kamka
Life is n Eksamen
Die les die ervaring
Dai vrees ini Aand in
As ek lees openbaring
Brekgat met n silver liepel
Hys orait ma die Siep is sieker
Hys Tite ma Siep is diepper
Dark Matter Mutie ek soekitie
Eks mal oor Isaac Mutant ma ek speel nie met Dokoom nie
Dais nie n dissie luister reg en chill
Laws of physics lat hy val waar hy fokken wil
Jy sien ek was nooit die slimste in my klassie
But fokkit tot vandag toe daar is niemand in my klassie

Ek beklemtoon die Siel In Elke Persoon
Ek beklemtoon die Siel In Elke Persoon
Is silwer skoon met die stem toon
Wie suffer nog altyd

 

© SIEP. All rights reserved.

Read more from the November 2021 issue
Like what you read? Help WWB bring you the best new writing from around the world.